Quantcast
Channel: Hier gaan ons alweer – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 38

Hier gaan ons alweer: Desember 2016

$
0
0

5 Desember:
Petri en Loukie vang vir karp in ’n publieke dam naby Nelspruit. Hulle vang ’n paar groot krape tot op die laaste minuut. Ons ry na Barberspan om te gaan roep vir Barbers met kunsaas.

12 Desember:
Petri de Wet en Andre van Rooyen hengel vir Swartbaars in die pragtige Bass lake naby Henley on Klip. Ons wys vir julle die beste Swartbaars hengel wat ons al ooit in Gauteng beleef het.

19 Desember:
Ons hengel met kunsaas vir Groot Bloukurpers op Loskopdam. Ons wys julle n hele paar groot vis en ook hoe ons hulle gevang en wat ons gebruik het.

26 Desember:
Dis die einde van die reeks en ons kyk terug na die hoogtepunte van die afgelope 12 weke se hengel. Ons wys vir oulaas al die lekker vis wat gevang is sowel as die plekke wat besoek was.

Kyk Hier gaan ons alweer, Maandae om 17:30 op kykNET.

The post Hier gaan ons alweer: Desember 2016 appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 38