Petri de Wet gaan hengel vir SA in Malawi
Petri met ’n tiervis van amper 12 kg Petri de Wet, aanbieder van die kykNET-hengelprogram Hier gaan ons alweer, het die senior Protea-span gehaal wat die land van 28 November tot 5 Desember 2016 in...
View ArticleHier gaan ons alweer – vir die 15de keer!
Vanaf Oktober pak hengelspesialis Petri de Wet elke Maandagaand sy bakkie swaar, haak sy sleepwa en vertrek op soek na nuwe en pragtige hengelplekke. Saam met sy gashengelaars is Petri op soek na die...
View ArticleHier gaan ons alweer: 3 Oktober 2016
In die eerste episode van Hier gaan ons al weer pak hengelspesialis Petri de Wet sy bakkie en sleepwa swaar en ry na die Wes-kus opsoek na nuwe opwindende hengelplekke. Saam met Petri is ’n eiwerige...
View ArticleHier gaan ons alweer: 10 Oktober 2016
Petri en die manne ontdek ’n nuwe witwarm hengelplek en vang ’n klomp reuse Kabeljoue met aas. Elkeen kry ’n kans om ’n groot, blink lyf uit te trek. Kyk Hier gaan ons alweer, Maandae om 17:30 op...
View ArticleHier gaan ons alweer: 17 Oktober 2016
In die derde episode Hier gaan ons alweer, kamp hengelspesialis Petri de Wet en n toergroep van sewe ywerige hengelaar in n pragtige plek op die strand langs die see. Die manne hengel vir groot...
View ArticleHier gaan ons alweer: 24 Oktober 2016
Die manne toer deur die pragtige Angola en vang ’n paar groot kabeljoue met ligte gerei. Na ’n lang 4×4-roete kom die groep op ’n stuk ongerepte kuslyn af, waar leervis en elwe gevang word. Kyk Hier...
View ArticleHier gaan ons alweer: 14 November 2016
Petri de Wet en Schalk Van Breda vang “pap gooi ” op ligte gerei in die Vaal Rivier naby Raaswater. Hulle hou so kompetisie om te sien wie die meeste vis kan vang op hierdie ligte gerei. Kyk Hier gaan...
View ArticleHier gaan ons alweer: 28 November 2016
Petri en Loukie van Der Merwe vang ’n karp in ’n plaaslike dam naby Nelspruit. Hulle vang ’n paar groot monsters en ook die grootste karp nog op Suid-Afrikaanse televisie. Kyk Hier gaan ons alweer,...
View ArticleHier gaan ons alweer: Desember 2016
5 Desember: Petri en Loukie vang vir karp in ’n publieke dam naby Nelspruit. Hulle vang ’n paar groot krape tot op die laaste minuut. Ons ry na Barberspan om te gaan roep vir Barbers met kunsaas. 12...
View ArticleProtea-goud: Hier gaan hulle alweer
Petri de Wet, Andre van Rooyen, Emile van Druten en Pieter Reynecke Suid-Afrika se Protea-kunsaashengelspan het vir die eerste keer in 6 jaar goud in die internasionale toernooi in Malawi verower. Die...
View Article