Quantcast
Channel: Hier gaan ons alweer – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 38

Hier gaan ons alweer – vir die 15de keer!

$
0
0

Vanaf Oktober pak hengelspesialis Petri de Wet elke Maandagaand sy bakkie swaar, haak sy sleepwa en vertrek op soek na nuwe en pragtige hengelplekke. Saam met sy gashengelaars is Petri op soek na die groot visse – om die adrenalien deur hul are te laat bruis. Hy toets ook nuwe hengeltoerusting en deel sy wenke met kykers.

Petri de Wet gaan hengel vir SA in Malawi

In die eerste episode van dié opwindende nuwe seisoen, vat Petri en 7 ander hengelaars die pad na die Weskus.

Hier gaan ons alweer

Skakel in vir die 15de seisoen van Hier gaan ons alweer – vanaf 3 Oktober 2016, Maandae om 17:30.

The post Hier gaan ons alweer – vir die 15de keer! appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 38