Quantcast
Channel: Hier gaan ons alweer – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 38

Hier gaan ons alweer: 3 Oktober 2016

$
0
0

In die eerste episode van Hier gaan ons al weer pak hengelspesialis Petri de Wet sy bakkie en sleepwa swaar en ry na die Wes-kus opsoek na nuwe opwindende hengelplekke.

Saam met Petri is ’n eiwerige toergroep van sewe ander hengelaars. Die manne vang vroegoggend ’n paar groot elwe met kunaas en geniet ook ’n vars elf op die kole langs die strand.

Petri deel ook ’n paar hengel-geheime.

Kyk Hier gaan ons alweer, Maandae om 17:30 op kykNET.

Hier gaan ons alweer Hier gaan ons alweer Hier gaan ons alweer

The post Hier gaan ons alweer: 3 Oktober 2016 appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 38